Help met die wanneer en wie
LOUIS CONRADIE SKRYF:
Ek vermoed my pa, H. D. Conradie, het die aangehegte foto tussen die jare 1948 en 1957 op Keetmanshoop geneem toe hy daar onderwyser was.
Dalk is dit juis 'n klomp onderwysers. Ek wonder of enigiemand nog van die mense sou herken? Indien wel, kontak my gerus.
Dit lê darem ver terug in die geskiedenis.
Die foto's kom van 'n rolletjie swart-en-wit negatiewe. Ek wonder sommer wie hulle en die geleentheid was. Dalk beteken dit vir iemand iets.
Aangeheg is nog 'n foto van die swembad, wat ek dink buite Keetmanshoop op pad na Grünau was? Seker maar pret op 'n warm dag.
En een van groot reëns. Alles kom uit dieselfde tyd.
(Lesers is welkom om enige inligting oor die
kiekies aan Republikein te stuur. Ons sal dit met Louis deel.)

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie