Hel los oor kerk se gebou op Usakos
Gemeentelede van die NGK op Usakos is briesend oor die verkoop van hul kerkgebou.
Denver Kisting – Die poppe gaan waarskynlik Sondag op Usakos dans wanneer die NGK se kerkraad sy gemeente spreek oor ’n plan om sy gebou van die hand te sit.Diegene wat Sondag
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie