Heinaste-kaptein gevonnis, vaartuig laat gaan

Tydens gister se vonnisoplegging is ’n kaptein van ’n buitelandse skip beboet vir onwettige vasvang in Namibiese waters.
Leandrea Louw
Leandra Louw Die Heinaste se kaptein, mnr. Angrimur Brynjolfsson (67), is ‘n boete van N$950 000 óf 12 jaar gevangenisstraf opgelê, op drie klagte wat verband hou met onwettig
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer