Havana kry krag
Seshonderd huisgesinne in Windhoekse nedersettings kry in Oktober krag, die eerste van sowat 1 285 wat beplan word.
Augetto GraigDie minister van stedelike en landelike ontwikkeling, mnr. Erastus Utoni, het Woensdag amptelik die koppeling van die Windhoekse informele nedersettings Havana 1 en 3
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie