Hardap-sluise nóg groter getrek

Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Die Hardapdam se sluise is om 10:30 nóg groter oopgetrek sodat dit nou 300 m³ water per sekonde uitlaat – ‘n aanpassing wat nodig is omdat die dam tans meer ...