Hap in ’n japtrap: Blomkoolsop met mosterdsaad-botter

20 May 2020 | Kuns en vermaak
Bestanddele:
• 70 ml botter
• 15 ml olyfolie
• 1 ui, fyngekap
• 2 knoffelhuisies, fyngekap
• 6 sprietuie, fyngekap
• 2 klein koppe blomkool, grofgekap
• 250 ml melk
• 500 ml groente-aftreksel
• sout en varsgemaalde swartpeper
• 30 ml mosterdsaad
• 60 ml botter
Metode:
Verhit botter en olyfolie tot matig warm in middelslag-kastrol. Voeg ui, knoffel en sprietuie by. Braai vir 2 minute. Stel hitte laer en sit deksel op. Laat ui in toe pot stowe vir 8 – 10 minute. Roer af en toe. Voeg blomkool by en roer. Sit weer deksel op en stowe vir nog 5 minute. Voeg melk en aftreksel by en bring tot kookpunt. Laat kook vir 20 – 25 minute of tot blomkool sag en gaar is. Geur goed met sout en peper.
Verwerk in voedselverwerker tot gladde mengsel.
Plaas mosterdsaad en 60 ml botter in middelslag-pot en bring dit oor lae hitte tot kookpunt. Laat stadig prut vir 2 – 3 minute of tot goudbruin.
Skep sop in bakkies en skep bruin mosterdsaadbotter bo-oor. Sit voor met brood.
Wenk: Die geheim is om die ui lank en stadig in baie botter te braai. – Netwerk24

Soortgelyk

 

Covid-19: 5de nuwe geval binne 4 dae

2 ure gelede | Gesondheid

‘n Vragmotorbestuurder in Walvisbaai het gister positief vir Covid-19 getoets.Dit is die vyfde positiewe geval sedert Woensdag. Al die persone was in kwarantyn.Persone waarmee die...

‘80% van skole gereed’

2 dae gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht – Sowat 80% van die 1 920 staatskole oraloor in die land is gereed om leerlinge volgens verpligte gesondheidsregulasies te ontvang wanneer hulle...

Nog leerlingdokters wag om uitgeplaas te word

2 dae gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Meer as 100 leerlingdokters wag glo reeds maande om vir internskappe by staatshospitale oraloor in die land uitgeplaas word. Die 166 leerlingdokters...

Stadspolisie van hardhandigheid beskuldig

2 dae gelede | Misdaad

Denver Kisting – ’n Inwoner van Groot Aub, mnr. Richard Davids, voer aan ’n beampte van die stadspolisie, waarnemende sersant Erwen Katiti, het hom Dinsdaglaatmiddag...

Weer vir 22 Mei 2020

2 dae gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltleik bewolk en warm in die streke van ||Kharas en Hardap. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm wees.KUS: Gedeeltelik bewolk en...

‘Vervoer van drank nie ’n misdaad’

2 dae gelede | Misdaad

Francoise SteynbergDie blote vervoer van drank is nie ’n misdaad nie en kan nie as redelike gronde gebruik word vir agterdog van die koop of...

Vroue in kwarantyn toets positief vir Covid-19

2 dae gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Twee vroue het in kwarantyn positief vir Covid-19 getoets. Dit bring Namibië se totaal bevestigde Covid-19-gevalle op 18 te staan. Volgens die...

Ebikes: vinnig, goedkoop en groen

2 dae gelede | Mense

Tanja Bause Nie te veel besighede kan sê dat hulle in die Covid-19-tyd so goed aangepas het dat hulle nuwe werknemers moes aanstel nie. Ebikes4Africa...

Market Watch Covid page - snippets

2 dae gelede | Gesondheid

The Namibia Football Association (NFA) executive committee has yet to decide what to do with funds it expects to receive from the Federation of International...