GIPF belu00ea in Tsumeb Private Hospitaal
GIPF belu00ea in Tsumeb Private Hospitaal

GIPF belê in Tsumeb Private Hospitaal

Henriette Lamprecht
Die regering se pensioenfonds (GIPF) het N$10 miljoen in die Tsumeb Private Hospitaal belê. Volgens die GIPF se uitvoerende hoof, mnr. David Nuyoma, beteken dit 'n eienaarskap van 49% in die hospitaal. Die belegging het ten doel om die hospitaal se stel spesialiste te diversifiseer wat sal beteken meer dienste kan hier gelewer word. Tans bied dit onder meer 'n nood- en intensiewesorgeenheid, sowel as kraamafdeling en aptekersdienste. Die hospitaal het geriewe vir 40 beddens, twee teaters, een herstelkamer, 'n kraamafdeling, rehabiliteringsgeriewe, apteek, ten volle operasionele gesondheidskliniek, Pathcare-laboratorium, X-straalgeriewe, sowel as 'n ongevalle-afdeling. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!