GFN bereik kruispad by jaarkongres
GFN bereik kruispad by jaarkongres

GFN bereik kruispad by jaarkongres

Nomineer ’n bestuurspan sonder bande met enige klub, is die voorstel van die vorige GFN-president.
Andrew Poolman
Andrew Poolman

’n Nuwe topbestuur sal by komende Saterdag se algemene jaarvergadering verkies word wat die Gimnastiekfederasie van Namibië (GFN) vorentoe moet neem.

Binnepolitiek en administratiewe probleme het die sport die afgelope jare voortdurend geteister, wat daartoe aanleiding gegee het dat die meerderheid uitvoerende bestuurslede van die GFN verlede jaar hul bedankings ingedien het. Dit was die tweede keer in onlangse jare dat die beheerliggam in só ’n krisis gedompel is.

Altesame 17 posisies op die uitvoerende bestuur moet gevul word by komende Saterdag se jaarvergadering wat om 09:00 by die Klippenberg Buiteklub op Karibib sal begin.

Die jaarvergadering word gekoördineer deur ’n tussentydse komitee wat deur die Namibiese Sportkommisie (NSC) en die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee (NNOK) saamgestel is, nadat laasgenoemde twee partye laas week ook tot ’n vergelyk gekom het oor die pad vorentoe.

Me. Petra Thorburn, wat die afgelope sowat 18 maande as die waarnemende president van die GFN gedien het, sê sy het gedurende 2018 haar bedanking ingedien omdat sy nie meer langer vir die voortdurende binnegevegte kans gesien het nie.

“Ná my bedanking het nog meer van die uitvoerende bestuur dieselfde gedoen.”

Thorburn sê sy is ’n voorstander dat die enigste werkbare toekomsplan is indien mense met ondervinding van sportadministrasie, maar sonder direkte bande met enige klub, die leisels van die GFN-topbestuur oorneem.

“Dit is menslike natuur dat betrokkenes deurentyd die motiewe van jou besluite in twyfel trek wanneer jy op die bestuur van beide jou klub en die GFN dien.

“Ek is ’n voorstander dat ons mense van buite inbring, wat bloot die regulasies toepas en nie uitsonderings maak of die reëls buig ten gunste van enige party nie.

“Ek stem saam met die minister (van sport, jeug en nasionale diens, mnr. Erastus Utoni) se bepaling dat nominasies vir uitvoerende posisies gemotiveer moet word met die persoon se agtergrond en vertoningsrekord in sportadministrasie.”

Thorburn het aangedui dat sy self nie belang stel om op die GFN-bestuur voort te gaan nie, maar eerder op die vooruitgang van haar Windhoekse klub, Crete, wil fokus.

Daar is 22 aktiewe gimnastiekklubs in die land wat vanaf Keetmanshoop in die suide tot Tsumeb in die noorde strek, het me. Joan Smit van die NNOK verlede week gesê.

Nog drie aansoeke van nuwe klubs vir affiliëring by die GFN moet ook nog oorweeg word, het sy gesê. Sommige klubs spesialiseer net in een dissipline van gimnastiek, terwyl ander twee of meer aanbied.

Gimnastiek kom dikwels ter sprake as ’n voorbeeld van die Sportkommissie se aandrang dat die riglyne van die Sportwet gevolg moet word en dat beheerliggame se konstitusies dienooreenkomstig op datum gebring word.

Spesifiek word verwys na die bepalings dat uitvoerende bestuurslede van nasionale beheerliggame nie langer as tien jaar posisies mag beklee nie, asook dat net Namibiese burgers verkiesbaar mag wees.

Hoewel sperdatums vroeër ter sprake was, is die koerant intussen ingelig dat benoemings vir die GFN-posisies selfs nog Saterdagoggend by die jaarkongres gedoen kan word.

Die vier lede van die koördinerende komitee kom nie vir uitvoerende poste in aanmerking nie, naamlik mee. Marja Woortman, Martie Opperman, Dione Dichtl en Tessa Rossouw.

By laas week se nuuskonferensie waar die NSC en die NNOK ’n openbare vredespyp gerook het, het die NNOK se sekretaris-generaal, mnr. Abner Xoagub, gesê dié twee nasionale beheerliggame het 28 sportkodes in gemeen en dat meer gereelde skakeling nodig is om moontlike misverstande uit die weg te ruim, tot voordeel van die land se atlete.

Kommentaar

Republikein 2024-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026