Gesondheid in die rondheid!
Mense het Dinsdagnag wêreldwyd van 2019 afskeid geneem en die eerste jaar van die derde dekade in die nuwe millennium begroet. Hier vier strandgangers die nuwe jaar in die golwe van die Copacabana in Rio de Janeiro, Brasilië.
FOTO NAMPA/AP/BRUNA PRADO
FOTO NAMPA/AP/BRUNA PRADO
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie