Geslag, berei en verorber
Geslag, berei en verorber

Geslag, berei en verorber

Die Slaghuis
Marietta, ’n sterk vrou, en haar oudbrigadier-man verruil in 1997 die groen en pers weelde van Pretoria vir ’n vaal dorpswerf waar ’n handjievol skaap wei.

In 2017 voer die slagter se dogter vir haar vet seuntjie Weense worsies terwyl haar pa in die agterplaas in ’n wendyhuis woon – opgevreet deur gangreen en die geweld van sy verlede.

Maar is dié twee vroue die slagoffers van die mans se wandade of die medeskrywers daarvan?

Die slaghuis deur Cas Wepener is deur Protea gepubliseer. - Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2025-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer