Geingob onder skoot oor aanstelling
Kwalik twee weke nadat 'n Swapo-grootkop uit die Nasionale Raad moes bedank, het sy 'n nuwe pos losgeslaan.
Denver Kisting Die amptelike opposisie, die Popular Democratic Movement (PDM), spoeg vuur omdat pres. Hage Geingob vir me. Hilma Nicanor, Swapo se woordvoerder, as ministeriële ra
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie