Geingob: 2017 was moeilik
Geingob: 2017 was moeilik

Geingob: 2017 was moeilik

Pres. Hage Geingob het sy minis­ters vermaan om nie oorgerus te raak en te verval in onvolhoubare bestedingsgewoontes nie.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn



Die jaar 2017 was op ekonomiese gebied 'n moeilike jaar.

So het pres. Hage Geingob verlede Donderdag met die amptelike opening van die kabinet gesê.

Hy sê soos ander lande in die streek en ook internasionaal, is Namibië met stormagtige ekonomiese winde gekonfronteer wat die land se vermoë om sy strategiese planne in werking te stel, in die wiele gery het.

“Dit is egter bemoedigend, soos ons in Desember 2017 gesê het, dat goeie vordering gemaak is om die fiskale ­situasie in die land te stabiliseer, wat 'n voorvereiste vir volhoubare ekonomiese ontwikkeling is.

“Ons het ook moeilike ­besluite geneem om sommige van die diepste bestedingsinkortings sedert onafhank­likwording te maak. Tot 'n sekere mate het hierdie beheer van uitgawes ons ekonomie en sakesektor seergemaak, veral diegene wat grootliks van staatskontrakte afhanklik is. Om die lot van die konstruksie- en die klein- en mediumsakesektor te verlig, het ons aan die einde van Julie verlede jaar onderneem om alle uitstaande rekeninge van die 2016-'17-boekjaar te betaal.

“Soos die regering nadink oor hoe om diverse en inklusiewe groei te verseker, gegrond op fiskale omsigtigheid en volhoubaarheid om die ekonomiese storms die hoof te bied, is ek van mening daar is 'n behoefte vir ­entrepreneurs in ons land om hul ­sakemodelle te diversifiseer.



oorgerustheid

“Sterker ekonomiese groei en sigbare tekens van verbetering moenie tot oorgerustheid en verval in onvolhoubare bestedingsgewoontes lei nie. Een ding wat seker is, is dat ekonomiese krisisse siklies en herhalend is,” het Geingob gesê.

Hy het gesê lewenskragtige ekonomiese groei is belangrik om met welslae onvoorspelbare gebeure die hoof te bied.

Volgens Geingob is die sleutel hiervoor die handhawing van fiskale soewereiniteit deur die uitwissing, of minstens die vermindering, van verkwistende besteding, die voorkoming van die aangaan van duur skuld en die bou van 'n voldoende fiskale en reserwe buffer om, in geval van die onvoorsiene gebeure, tussen­beide te tree.

Hy sê ontwikkeling vereis volhou­bare pogings oor 'n tydperk. Om hierdie rede het die regering groot beleggings in kritieke sektore gemaak.

Dit sluit in staatsbestuur en die prestasie-bestuurstelsel; die versterking van die fiskale raamwerk; gehalte-beroepsonderrig en opleiding om werkloosheid onder die jeug aan bande te lê; bykomende maatreëls vir ­armoedevermindering; die versterking van maatreëls om geweld teen vroue en kinders te bekamp, beleggings in openbare gesondheid, insluitende maatreëls om sterftes van moeders en babas te verminder en die op­gradering van die infrastruktuur.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.43 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.96 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.81 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 333.37/OZ UP +0.11% | Copper US$ 4.52/lb UP +0.15% | Zinc US$ 2 837.60/T DOWN -0.59% | Brent Crude Oil US$ 88.71/BBP DOWN -0.0021 | Platinum US$ 912.45/OZ DOWN -0.0038 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.43 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.96 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.81 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 333.37/OZ UP +0.11% | Copper US$ 4.52/lb UP +0.15% | Zinc US$ 2 837.60/T DOWN -0.59% | Brent Crude Oil US$ 88.71/BBP DOWN -0.0021 | Platinum US$ 912.45/OZ DOWN -0.0038