Geen verrassing in rentekoersaankondiging
Die Bank of Namibia (BoN) het sy repokoers onveranderd op 7% gelaat. Dit beteken die prima-uitleenkoers van handelsbanke bly ook dieselfde op 10.75%.
Verbruikers moes vanjaar reeds twee keer rentekoersverhogings absorbeer. In Februarie het die BoN sy repokoers met 25 basispunte opgestoot en in April weer met 25 basispunte.
Plaaslike ekonome is van mening dat Namibië vir eers die piek van sy stygende rentekoerssiklus bereik het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie