Geen sterftes, 25 nuwe gevalle

25 October 2021 | Gesondheid
Die Covid-sterftesyfer bly op 3 550, terwyl 25 nuwe gevalle gister aangemeld is. Dit dui op 'n positiewe koers van 2,1% en sluit 17 leerlinge en twee onderwysers in. Die aktiewe gevalle staan tans op 840 waarvan 50 in die hospitaal en drie in die ICU is. Tot op hede het 315 645 mense hul eerste dosis entstof ontvang, terwyl 247 298 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.

Soortgelyk

 

Headspring Investments sê oor boorpermitte

2 ure gelede | Omgewing

Headspring Investments lig sy boorkontrakteurs gereeld oor permitvoorwaardes in en die kontrak met kontrakteurs sluit klousules in wat bepaal hulle moet oor die registrasies en...

Meer as 50% van geteikende bejaarde bevolking ingeënt

4 ure gelede | Gesondheid

Namibië het 55% van sy geteikende bejaarde bevolking ingeënt, terwyl 49,8% van die teikenbevolking van mense met onderliggende toestande 'n entstof teen Covid-19 ontvang het....

Twee tuissterftes, 15 nuwe gevalle

4 ure gelede | Gesondheid

Twee tuissterftes in die Noorde van die land stoot die Covid-sterftesyfer op tot 3 571. Gister is 15 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van...

Kospryse deur die dak

19 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer Voedselpryse het wêreldwyd die hoogste vlak in tien jaar bereik en lande sal vanjaar meer as US$1,75 triljoen (sowat N$27 triljoen) aan voedselinvoere...

Toerisme: N$100...

19 ure gelede | Toerisme

Erwin Leuschner Swakopmund was gister die eerste om besonder­hede oor die regering se herlewingsplan vir toerisme te hoor.Die konsepplan strek van 2022 tot 2024 en...

Nog ’n Fishrotter doen aansoek om borgtog

19 ure gelede | Howe

Kristien KrugerNog ’n beskuldigde in die Fishrot-sage se formele aansoek om borgtog sal vandag in die hoërhof in Windhoek begin.Regter Johanna Salionga het gister die...

Namibiër deur Prins William vereer

19 ure gelede | Omgewing

Die uitvoerende hoof van Save the Rhino Trust (SRT) in Namibië, Simson Uri-Khob, is Maandagaand in Londen met die Prins William-toekenning vir Bewaring in Afrika...

Weer vir 23 November 2021

19 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Suide en Ooste, maar bewolk en baie warm met enkele donderbuie in Zambezi. Elders sonnig...

La Niña vestig amptelik

19 ure gelede | Weer

Elvira HattinghDit is amptelik: La Niña het nou in die tropiese Stille Oseaan gevestig, het die Australiese Buro vir Meteorologie gister (23 Nov) gesê. “La...