Geen sterftes, 25 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Gister is 25 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 1,9%. Dit sluit 10 leerlinge en een onderwyser in. Die sterftesyfer bly op 3 540. Die aktiewe gevalle staan tans op 904
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer