Geen sterftes 14 nuwe gevalle

22 November 2021 | Gesondheid
Die Covid-sterftes bly op 3 569, terwyl 14 nuwe gevalle gister aangemeld is. Dit is 'n positiewe koers van 1,3% en sluit drie leerlinge en drie studente in. Die aktiewe gevalle staan op 72 waarvan 10 in die hospitaal en een in die ICU is. Tot op hede het 355 254 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 294 586 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97,2%.

Soortgelyk

 

Meer as 50% van geteikende bejaarde bevolking ingeënt

1 uur gelede | Gesondheid

Namibië het 55% van sy geteikende bejaarde bevolking ingeënt, terwyl 49,8% van die teikenbevolking van mense met onderliggende toestande 'n entstof teen Covid-19 ontvang het....

Twee tuissterftes, 15 nuwe gevalle

2 ure gelede | Gesondheid

Twee tuissterftes in die Noorde van die land stoot die Covid-sterftesyfer op tot 3 571. Gister is 15 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van...

Kospryse deur die dak

16 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer Voedselpryse het wêreldwyd die hoogste vlak in tien jaar bereik en lande sal vanjaar meer as US$1,75 triljoen (sowat N$27 triljoen) aan voedselinvoere...

Toerisme: N$100...

16 ure gelede | Toerisme

Erwin Leuschner Swakopmund was gister die eerste om besonder­hede oor die regering se herlewingsplan vir toerisme te hoor.Die konsepplan strek van 2022 tot 2024 en...

Nog ’n Fishrotter doen aansoek om borgtog

16 ure gelede | Howe

Kristien KrugerNog ’n beskuldigde in die Fishrot-sage se formele aansoek om borgtog sal vandag in die hoërhof in Windhoek begin.Regter Johanna Salionga het gister die...

Namibiër deur Prins William vereer

16 ure gelede | Omgewing

Die uitvoerende hoof van Save the Rhino Trust (SRT) in Namibië, Simson Uri-Khob, is Maandagaand in Londen met die Prins William-toekenning vir Bewaring in Afrika...

Weer vir 23 November 2021

16 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Suide en Ooste, maar bewolk en baie warm met enkele donderbuie in Zambezi. Elders sonnig...

La Niña vestig amptelik

16 ure gelede | Weer

Elvira HattinghDit is amptelik: La Niña het nou in die tropiese Stille Oseaan gevestig, het die Australiese Buro vir Meteorologie gister (23 Nov) gesê. “La...

Werwing van Fishcor-hoof in ACC se visier

16 ure gelede | Regering

Mathias Haufiku en Jemima BeukesDie ministerie van staatsondernemings (SOE’s) het die Teenkorrupsiekommissie (ACC) gevra om ondersoek in te stel na hoe mnr. Stanley Ndara, een...