Geen sterftes, 11 nuwe gevalle
Geen sterftes, 11 nuwe gevalle

Geen sterftes, 11 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes bly op 3 573, terwyl 11 nuwe gevalle gister aangeteken is. Dit is 'n positiewe koers van 0,6% en sluit een leerlinge en een gesondheidswerker in. Die aktiewe gevalle staan tans op 123 waarvan 11 in die hospitaal en een in die ICU is. Tot op hede het 366 698 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 307 891 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97,2%.

Kommentaar

Republikein 2025-07-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer