Geen salarisse vir Nimt-werkers
Die Namibiese Instiuut vir Mynbou en Tegnologie het glo nie die finansiële middele om Februarie se salarisse te betaal nie.
Otis Finck - Die Namibiese Instituut vir Mynbou en Tegnologie (Nimt) se werknemers is Maandag, 'n dag voor betaaldag, ingelig hulle gaan nie hul salarisse vir Februarie ontvang nie
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie