Geen borgtog vir Otji-5
Geen borgtog vir Otji-5

Geen borgtog vir Otji-5

Augetto Graig
Augetto Graig - Die eerste hofverskyning van die vyf mans wat van die moord op mnr. Hlaisanani Zhou verlede Woensdag op Otjiwarongo verdink word, het vanoggend voor landdros Karrel Muyeghu op dié dorp plaasgevind.
Beskuldigdes een en twee, mnre. Jandré Jansen van Vuuren en Jonathan Patrick Myburgh, het aangedui hulle verkies private regsverteenwoordiging, terwyl beskuldigdes 3, 4 en 5, mnre. Roberto Katjinamunene, Kefas Kautoudokua en Hendrick Simubureni, deur die staat van regsverteenwoording voorsien sal word.
Zhou was 'n smous uit Zimbabwe en 'n bekende langs die strate van Otjiwarongo.
Die staatsaanklaer, me. Elana Doeses, sê borgtog is nie toegestaan nie vanweë die openbare belang, die erns van die oortreding en die administrasie van geregtigheid.
Die verhoor is tot 17 Augustus vir verdere ondersoek uitgestel.

Foto: Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!