Gee gestremdes 'n stem
Verskeie rolspelers vergader vandeesweek in Windhoek om die regte van mense met gestremdhede te bevorder.
Henriette Lamprecht – In 2016 het 108 992 mense met gestremdhede in Namibië geleef – sowat 5% van die land se bevolking. Volgens die Namibië Statistiekagentskap (NSA) se demo
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie