'Gebruik my as getuie'
In 'n nuwe verwikkeling in die Fishrot-viskwotaskandaal, is die prokureur en vermeende betaalmeester, mnr. Marén de Klerk, se verklaring aan die media gelek.
Mathias Haufiku en Ronelle Rademeyer – Die prokureur mnr. Marén de Klerk pleit in sy beëdigde verklaring wat verlede week aan die media gelek is en waarin hy vertel hoe die s
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie