Fopnuus tydens die verkiesing
Navorsers verbonde aan die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR), mnr. Frederico Links en me. Martha Nangolo, deel vanoggend hul bevindings oor fopnuus wat voor, tydens en na afloop van die onlangse presidensiële en Nasionale Vergadering-verkiesings versprei is.
Links sê die verspreiding hiervan is nie altyd onskuldig nie.
Links sê die verspreiding hiervan is nie altyd onskuldig nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie