Fishrot: Hokaairoeper wil verhoor deurvoer

As die regering nie sy veiligheid kan waarborg nie, sê die Yslandse hokaairoeper, sal hy sy Kongolese lyfwag saambring Namibië toe.
Jemima Beukes
Jemima Beukes – Die hokaairoeper mnr. Johannes Stefánsson het opnuut bevestig hy is beskikbaar om in die Fishrot-korrupsiesaak te getuig. Hy sal moontlik sy persoonlike lyfwag v
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer