Fidel Castro (90) sterf in Havana
Die vuurvreter revolusionêre en kommunistiese ikoon, Fidel Castro, is laat gister (Vrydag) in Havana, Kuba, dood.
Castro, 'n doring in die vlees van die VSA en Washington, het ná 'n noodoperasie in julie 2006 die mag aan sy broer, Raul Castro, oorgegee. Laasgenoemde het in Desember 2014 tot groot verbasing van die internasionale gemeenskap, toenadering by pres. Barack Obama gesoek en bande met die VSA herstel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie