Lees nuus wat nie in die koerant is nie . . .
“Herrie los oor skool kolsterte in die nette”:
Funny how everyone looks at the small scale, while the bigger culprits get away with everything and the best of all is, that the bigger ones are all foreigners! – Harald Blum
Nothing happened to the guy, fish was kept by fisheries and he let go after catching +- 3000 undersize blacktail this morning. – Peter Baron van Ginkel
“Stropers moet gou swaarder gestraf word, sê Geingob”
Is hoog tyd. Thank you Mr President. Die stropers moet sommer geen borg en minimum 27 jaar tronkstraf kry en dit net as hulle op die daad betrap word en die dier lewe nog. - Carmelita Dentlinger
Dis tyd dat ons president iets sê, dinge het al lankal hande uit geruk. – Morne Visser
Mr President it is time that you put action where your words are! Tired of hearing just promises! – Hardy Koehler
Nogal. Maar hulle kry so maklik bail al het hulle reeds sulke sake teen hulle. – Janetta Schoonbee Smith
“NamPower spaar drie dorpe – so ver”:
En die rede vir uitstaande rekeninge. Ja. Die regering het nie hul rekening vir dienste gelewer betaal nie. Hoor hul het darem sekere uitstaande rekeninge by sekere dorpe betaal vanoggend (Woensdag). – Pieter Jacobs

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie