Facebook

22 January 2020 | Menings
“Erindi-transaksie in Tweya se hande”:

You wonder why there is no economic growth in Namibia . . . Government interference. Stop meddling in the private sector and go do your job. – William Klemp

Toe hulle die plaas bo in die Noorde aan die Chinese verkoop het vir ‘n tabakplaas was daar nie gevra of ‘n impakstudie gedoen nie nou wil julle die omgewing betrek by die verkoop van Erindi. Hier is nog ‘n vrotvisskandaal-storie, soek maar. – Lilian Blaauw

“Miljoene der miljoene bespaar op medisyne”:

Na die kaste dolleeg is word daar nou maniere raakgesien om te spaar. – EL Loise

Vraag is hoe en ten koste van wat? Om vir mense Panado’s te gee in pleks van proper pain meds en antibiotikas ens. Dan is dit maklik om te spaar. Gaan hulle daai savings gebruik om die hospitale te upgrade en netjieser te maak en beddens in te sit ens.? – Yolande Engels de Lange

Soortgelyk

 

Okahandja-kleinhoewe oorstroom weer

10 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh - Terwyl die polisie gistermiddag bevestig het ‘n vrou is nog soek nadat die Okahandjarivier haar vroeg gisteroggend meegesleur het, was ‘n kleinhoewe-eienaar...

Geingob stil oor kleiner kabinet

10 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Ten spyte van die groot gewag daaroor in sy Oujaarsrede weet Namibiërs nog nie hoe groot pres. Hage Geingob se verkleinde kabinet...

Eerste swartpootwildekat kry nekband

10 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Daar is geskiedenis gemaak toe Namibië se eerste swartpootwildekat vandeesweek met 'n nekband toegerus is. "Om die klein katjies op te spoor,...

Weer vir 27 Februarie 2020

10 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Verspreide donderbuie sal oor die noordelike streke en Omaheke- en Khomasstreek voortduur waar kitsvloede verwag word. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word. BINNELAND: Gedeeltelik...

Drie stroop glo renoster in Etosha

10 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - Nege verdagtes is verlede week in verband met renosterstropery of -horingsmokkelary in hegtenis geneem. Vanaf 17 tot 23 Februarie is beslag op...

Droogte: Baie boere wurg nog

10 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer - Foto’s van vol riviere, opgaardamme waarvan die vlakke styg en panne water langs die pad en in die veld het die afgelope...

PDM, ECN hof toe gesleep

10 ure gelede | Politiek

Denver Kisting – Mnr. Norman Tjombe, die Windhoekse prokureur wat vier ontstoke Popular Democratic Movement (PDM)-lede verteenwoordig, het gister bevestig hulle gaan hof toe.Alle aanduidinge...

Volksmoorduitstalling veroorsaak onmin

10 ure gelede |

Jemima Beukes - Die bekendstelling van ’n Ovaherero- en Nama-volksmoorduitstalling getiteld “Learning from the past” is vir ‘n tweede keer uitgestel te midde van bewerings...

Etosha-heining: ‘Sny middelman uit'

10 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Die ministerie van die omgewing en toerisme gaan baie geld spaar deur die middelman uit te sny met die opgradering van die...