Elke jaar een kilometer verder
Die Okahandja hardloopklub het die Onafhanklikheidsvieringe laas Saterdag tot die volgende vlak geneem toe hulle 27 kilometer met 'n goeie getal taai drawwers afgelê het. Die 27 km vir die dag was ter viering van die land se 27 jaar van vrede en stabiliteit. Die foto is deur Lancelot Hill ingestuur.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie