Eis van miljoene ná miskraam

Die polisie word in die eissaak vir pyn en lyding gedagvaar nadat ‘n aangehoudene haar ongebore baba verloor het.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - ‘n Vrou wat aanvoer sy het ‘n miskraam gehad nadat sy drie dae lank sonder kos en water in die polisieselle by die Windhoekse landdroshof in Katutura aangeh
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer