Eerste X-Trail wink
Sportentoesiaste, amateuratlete en liefhebbers van die natuur sal bly wees om te weet dat die Standard Bank Winter X-Trail reeks komende Sondagoggend in die heuwels van die Khomas Hochland afskop.
Die gewilde eerste byeenkoms begin 09:00 by Farm Godeis, sowat 70 km wes van Windhoek.
Die X-Trails is 'n ideale geleentheid om saam met vriende in die vars lug te stap of hardloop.
Daar is twee afstande (7 km of 16 km) afhangend van jou fiksheid en spanne van twee of drie ook kan inskryf.
Rivierlope, steil bulte en valleie is deel van die uitsonderlike verskeidenheid van die roete wat deelnemers se uithouvermoë sal toets.
Aanlyn inskrywings sluit vandag om 12:00. Inskrywingsvorms kan by www.otbsport.com afgelaai word.
Die tweede byeenkoms in die reeks is op 8 Julie by Avisdam, gevolg deur 5 Augustus by Midgard. Die vierde en laaste is op Swakop (22 September).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie