Eenjarige oorleef gru-ongeluk
‘n 39-jarige vrou is vanoggend oorlede nadat sy deur ‘n 18-wielvragmotor in Windhoek getref is.
Haar baba van een jaar, wat sy in haar arms gedra het, het die ongeluk wonderbaarlik oorleef.
Die ongeluk het omstreeks 10:00 by ‘n drierigtingstopstraat in Okuryangava plaasgevind. Volgens die stadspolisie het die vrou op die kant van die pad gestap toe sy getref is.
‘n Saak van strafbare manslag word ondersoek. - Nampa

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie