Dwelms: 88 vas in September
Altesaam 88 verdagtes is van 1 tot 30 September deur die Namibiese polisie in verband met dwelms in hegtenis geneem. Volgens die Namibiese polisie se weeklikse misdaadverslag is 84 van dié verdagtes Namibiërs, twee Tanzaniërs en twee is Kongolese burgers. Beslag is op dwelms ter waarde van byna N$335 000 gelê.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie