Duitsland ondersteun renosters
Die ambassadeur van Duitsland, mnr. Christian-Matthias Schlaga (regs), en die uitvoerende hoof van die Red die Renosterfonds (SRT), dr. Axel Hartmann, het 'n ooreenkoms onderteken vir die voorsiening van 'n 56 kWh sonkragstelsel ter waarde van N$433 000 aan die SRT se basis by Palmwag in die Kunenestreek. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie