Du Plooy bou op na aanslag op Statebondspele

Afrikabeker-byeenkomste by Maselspoort, Troutbeck en Swakopmund is van die jongeling se belangrike vroeë kompetisies in die nuwe jaar.
Andrew Poolman
Andrew Poolman

Met vier oorwinnings in vier kompetisies het die jong Namibiër Divan du Plooy sy stempel afgedruk op die Nelson Mandelabaai Somerreeks van driekampbyeenkomste.

Al vier die byeenkomste oor die Sprint-afstande is binne ses dae by Pollockstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) gehou en is deur Xerox in die Oos-Kaap geborg.

Die eerste kompetisie op Sondag 12 Desember was op ’n sonnige dag met gunstige seetoestande. Die swemskof is van 750 meter tot 500 meter verkort, wat die topdrie swemmers insluitend Du Plooy in net minder as ses minute afgelê het. Die 20 km fietsry het sowat 32 minute geduur, terwyl die Namibiër se 5 km hardloopgedeelte in 15 minute 25 sekondes afgelê het. Hy het die byeenkoms met ’n tydverskil van meer as twee minute voor Cody Coombe-Davis gewen.

Twee dae later was die toestande ietwat rowwer vir die swemskof van 740 meter, wat die voorste atlete in sowat agt minute afgelê het. Die wind het die fietsryers opnuut effens langer as 32 minute besig gehou, terwyl Du Plooy die hardloopskof in ’n vinniger 15 minute 12 sekondes afgelê het om opnuut oortuigend te wen.

Die byeenkoms van Donderdag 16 Desember is deur reën en koue bemoeilik. Du Plooy het sy swemskof van 800 meter lank in 9 minute 17 sekondes voltooi, voor die fietsgedeelte van 33 minute 12 sekondes. Hy het ook in ’n persoonlike doelwit geslaag deur die hardlooproete in ’n veel haastiger 14 minute 25 sekondes af te lê.

Vir laas Saterdag se afsluiting het ’n baie sterk oostewind en rowwe see die swemskof te gevaarlik gemaak en is die byeenkoms tot ’n duathlon ingeperk. Du Plooy het vanaf die eerste hardloopskof die tempo gedikteer, voor die 20 km fietsskof wat in ’n baie haastige 31 minute 20 sekondes voltooi is. Met die drafskoene het hy sy afstand in 15 minute 40 sekondes afgelê om sy oorheersing van die reeks af te sluit.

SKERP VERBETERING

“In die aanloop tot die Statebondspele in Birmingham, Engeland, het ons Divan se program verander om groter fokus op sy deelname aan die Sprint-afstande te plaas. By elk van die vier byeenkomste het ons aan ’n sekere aspek aandag gegee en ’n toets gestel,” sê die 20-jarige Divan se pa Pierre.

“Die eerste twee byeenkomste het oor die swem gegaan in kompetisie met Rossouw Venter, ’n briljante oopwaterswemmer wat gewoonlik meer as ’n minuut voor die res uit die see kom. Op die eerste dag was Divan saam met hom uit die water gekom en op die tweede kompetisie was hy met 15 sekondes agter. Hierdie twee toetse wys op ’n skerp verbetering in Divan se swemvermoë.

“In byeenkoms 3 was sy doelwit om die hardloopskof in vinniger as 14 minute 30 sekondes te voltooi, terwyl die kragtige rukwinde op die Saterdag ’n storie op sy eie was. Ons wou sien hoe Divan sy nuwe Giant-fiets hanteer en dit het baie goed gegaan.

“Al ons byeenkomste in die eerste helfte van die nuwe jaar is daarop gerig om op sy beste te wees vir die Statebondspele van einde Julie.

“Die eerste byeenkoms in die Afrikabekerreeks sal op die tweede naweek van Februarie by Maselspoort in Bloemfontein wees; ook oor die Sprint-afstande. Daarna volg die een by Troutbeck in Zimbabwe vroeg in April, voordat die Namibiese een op 23 April aan die beurt kom, waarskynlik op Swakopmund.

“Hierna beplan ons ook ’n deelname in Marokko. Hy werk baie hard om by Troutbeck nie net te wen nie, maar ook die kwalifisering vir die Statebondspele te behaal. By sy vorige besoek aan Troutbeck het hy ’n tegniese probleem met sy fiets gehad wat aan die skud geraak het wanneer hy teen die 3 km afdraand af enigsins vinniger as 50 km/h gery het. Ondanks die tyd wat hy so verloor het, het hy vierde klaargemaak.

“Hy was dadelik verlief op Troutbeck se roete met die lang klim en die lang afdraand en die vorige uitslag het sy doelwit versterk om daar ’n oorwinning te gaan behaal. Die Zimbabwiërs bied ook ’n ongelooflike atmosfeer en dis net ’n puik byeenkoms.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.52 | EUR to NAD 20.2 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.85 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.85 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 347.38/OZ UP +0.72% | Copper US$ 4.55/lb UP +0.88% | Zinc US$ 2 893.10/T UP 1.36% | Brent Crude Oil US$ 89.30/BBP UP +0.46% | Platinum US$ 913.87/OZ DOWN -0.0022 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.52 | EUR to NAD 20.2 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.85 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.85 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 347.38/OZ UP +0.72% | Copper US$ 4.55/lb UP +0.88% | Zinc US$ 2 893.10/T UP 1.36% | Brent Crude Oil US$ 89.30/BBP UP +0.46% | Platinum US$ 913.87/OZ DOWN -0.0022