Dís wanneer skole einde van die jaar sluit
Die sluitingsdatums vir die sluiting van skole aan die einde van die jaar is deur die ministerie van onderwys, kuns en kultuur bekendgemaak. Vir pre-primêre leerlinge, asook graad 1 tot 10-leerlinge sluit die skool op 9 Desember. Vir graad 11- tot 12-leerlinge is die laaste skooldag volgens die ministerie vroeër of op 18 Desember 2020. Onderwysers se laaste werksdag is op 18 Desember.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie