Droogte: Angs en wanhoop laai op
Droogte: Angs en wanhoop laai op

Droogte: Angs en wanhoop laai op

Die landbougemeenskap se hoop is op die internasionale gemeenskap om die impak van die droogteramp te help verlig.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - “Die regering is in die proses om die droogte tot ‘n nasionale ramp te verklaar en ‘n noodtoestand af te kondig. Dit is ongelukkig nie iets waaroor een mens besluit nie; ‘n resolusie moet geneem word.”

Só sê dr. Ndahafa Aino Nghifindaka, president van die Namibië Opkomende Kommersiële Boere-unie (Necfu), wat verlede week saam met die Namibië Landbou-unie (NLU) opnuut die rampspoedige landboutoestande met die minister van landbou, water en bosbou, mnr. Alpheus !Naruseb, bespreek het.

Mnr. Ryno van der Merwe, president van die NLU, sê ‘n dringende versoek is aan die minister gerig dat die regering die 2019-droogte tot ‘n nasionale ramp verklaar.

Hy sê sodra die regering dit doen en ‘n noodtoestand afkondig, kan Namibië by die internasionale gemeenskap om hulp aanklop.

Die NLU het reeds voelers uitgesteek en om buitelandse hulp gevra. Van der Merwe wil egter nie in dié vroeë stadium meer inligting hieroor bekend maak nie.

Nghifindaka sê aanduidings is dat die kantoor van die eerste minister, me. Saara Kuugongelwa-Amadhila, reeds besig is met die voorgeskrewe proses om pres. Hage Geingob in staat te stel om die aankondig te maak.

Die program vir die aanwendig van die N$573 miljoen wat die regering vir droogtehulp bewillig het, sal ook binnekort voltooi wees, sê sy.

“Hierdie is ‘n ramp soos wat ons nog nie beleef het nie. Ons weet nie of dit nog gaan reën en hoe die volgende seisoen gaan lyk nie. Hier is ‘n benoudheid en ‘n angs en ‘n moedeloosheid onder ons mense.

“Boere sal omtrent 70% van hul kuddes moet bemark, want daar is nie ‘n manier hoe ons kan bekostig om al ons diere te voer nie. Om selfs net die oorblywende 20-30% van jou diere te voer, gaan geweldig baie kos,” sê ‘n bekommerde Van der Merwe.

“Daar is nou al boere wat nie die kontant het om eers die gesubsidieerde veevoer wat ons (NLU en Necfu deur die Dare to Care-noodfonds) beskikbaar stel, aan te koop nie.”

Van der Merwe sê hy kan nie eens dink wat volgende jaar gaan gebeur nie, maar sê die fokus nou is om boere deur hierdie ramp te kry.

“Ons moet ons produsente op die plase hou. Daarom moet hulle die oorgrote hoeveelheid van hul diere bemark en dink aan alternatiewe bronne om ‘n inkomste te verdien.”

Die NLU sê die vraag na gesubsidieerde voer is oorweldigend en tydens die eerste week van voorsiening wat verlede Maandag begin het, is reeds 50% van die beskikbare sowat N$4,2 miljoen in die noodfonds hiervoor gebruik.

Volgens weidingsopnames deur middel van satellietbeelde is 92% van die weidingstoestand van alle Namibiese grond ondernormaal. Verder is die toestand van ‘n skrikwekkende 64% van die land se plantegroeibedekking onder die normale, sê die NLU in sy weeklikse nuusbrief.

Van der Merwe sê die bemarkingsdruk is enorm en veilingspryse daal skerp weens ‘n ooraanbod van veral maer diere. “Ons is dankbaar vir Meatco wat sy slagkapasiteit verhoog het en vir ons ‘n goeie prys betaal. Daarom is dit so belangrik dat ons boere deur middel van gesubsidieerde veevoer help om hulle diere af te rond en te laat slag.

“‘n Ander bekommernis is die lae damvlakke, en met die Hardapdam wat tans net 27% vol is, gaan boere by die Hardapskema buite Mariental net nog vir vyf of meer maande water vir besproeiing hê.”

As die dam ‘n vlak van 10% bereik, word watervoorsiening aan die skema gestaak om die oorblywende water vir die dorp se behoeftes te hou, sê hy.

Mnr. Gernot Eggert, voorsitter van die Akkerbourprodusentevereniging (APV), sê hy skat die oesopbrengs in droëland-verbouingsgebiede gaan nie eens 20% wees nie. “Ek het nog nooit so baie geplant nie en ek gaan nie eers ’n stroper aanskakel nie. Hier gaan by my nie een kop geoes word nie.”

Die aangeplante hektare in die Mieliedriehoek beloop ’n geskatte 7 000, terwyl boere se insetkoste om dit te plant, tussen N$4 500 en N$7 500 per hektaar beloop het, sê hy.

Dit beteken boere se verliese kan tot soveel as N$53 miljoen wees as daar vanjaar geen droëland mielieoes is nie.

Kommentaar

Republikein 2024-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia | Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari | Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 14° | 33° Tsumeb: 16° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 33° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:38, High tide: 08:56, Low Tide: 15:10, High tide: 21:55 Swakopmund: 17° | 23° Wind speed: 19km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:36, High tide: 08:54, Low Tide: 15:08, High tide: 21:53 Walvis Bay: 22° | 28° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:36, High tide: 08:53, Low Tide: 15:08, High tide: 21:52 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 32° Keetmanshoop: 21° | 32° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 18° | 29° Ariamsvlei: 21° | 34° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 17° | 26° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 15° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 17° | 27° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 28° Harare: 14° | 29° Currency: GBP to NAD 23.25 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.59 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.61 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.43 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.69 | USD to EGP 47.81 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.58 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.56/OZ DOWN -0.0058 | Copper US$ 4.53/lb DOWN -0.0218 | Zinc US$ 2 877.00/T DOWN -0.16% | Brent Crude Oil US$ 84.30/BBP DOWN -0.043 | Platinum US$ 951.92/OZ UP +0.27% Sport results: Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia | Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari | Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 14° | 33° Tsumeb: 16° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 33° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:38, High tide: 08:56, Low Tide: 15:10, High tide: 21:55 Swakopmund: 17° | 23° Wind speed: 19km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:36, High tide: 08:54, Low Tide: 15:08, High tide: 21:53 Walvis Bay: 22° | 28° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:36, High tide: 08:53, Low Tide: 15:08, High tide: 21:52 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 32° Keetmanshoop: 21° | 32° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 18° | 29° Ariamsvlei: 21° | 34° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 17° | 26° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 15° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 17° | 27° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 28° Harare: 14° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.25 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.59 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.61 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.43 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.69 | USD to EGP 47.81 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.58 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.56/OZ DOWN -0.0058 | Copper US$ 4.53/lb DOWN -0.0218 | Zinc US$ 2 877.00/T DOWN -0.16% | Brent Crude Oil US$ 84.30/BBP DOWN -0.043 | Platinum US$ 951.92/OZ UP +0.27%