Drie Namibiërs vas oor vier olifanttande

02 May 2019 | Misdaad
Francoise Steynberg



Drie Namibiese mans (48, 33 en 29) is Dinsdagoggend met vier olifanttande by 'n vulstasie op Otjiwarongo betrap.

Volgens die Namibiese polisie se woordvoerder in die Otjozondjupa­streek, ao. Maureen Mbeha, is die drie verdagtes omstreeks 06:30 met die olifanttande in hul besit in hegtenis geneem.



WOU IVOOR VERKOOP

“Die vier olifanttande is in 13 stukkies opgesny en was in 'n sak weggesteek,” het Mbeha Dinsdag aan Republikein gesê

“Die polisie het die mans betrap toe hulle die ivoor by die ­vulstasie aan 'n koper in die dorp wou verkoop.” Mbeha sê die drie verdagtes sal vandag in die landdroshof op Otjiwarongo op klagte van die onwettige besit van en handel in beskermde wildspesies verskyn.

Die polisieondersoek duur voort.

Soortgelyk

 

Regering staan bakhand vir 2% van Namibiërs se jáárlikse...

1 uur gelede | Regering

Denver Kisting – Die verwarring oor of die regering Namibiërs vra om 2% van een maand of een jaar se basiese salaris te skenk, is...

Making employees feel at home at Plastic Packaging

13 ure gelede | Mense

JONELL MALAN Human resource management is a function in organisations designed to maximise employee performance in the service of an employer’s strategic objectives. One empowers...

Duisende registreer vir e-taks

13 ure gelede | Ministeries

Elvira Hattingh - Altesaam 192 225 belastingopgawes is teen Dinsdag via die ministerie van finansies se nuwe aanlyn belastingdiens, die geïntegreerde belastingadministrasiestelsel (Itas), ontvang.Mnr. Tonateni...

Apollo 11-euforie só onthou

13 ure gelede | Tegnologie

Ronelle Rademeyer - Namibië se eie ruimteman, dr. Japie van Zyl, sê ’n getekende foto van die drie Apollo 11-ruimtevaarders, Neil Armstrong, Buzz Aldrin en...

Kalender 12 Julie

13 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Bottomless Coffee Band is ’n instrumentele, alternatiewe duo wat bestaan uit die getroude paartjie Lourens en Esté Rabé van Kaapstad, Suid-Afrika....

Weer vir 19 Julie 2019

13 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Noorde.KUS: Sonnig en matig tot warm.GETYE BY WALVISBAAI: H 04:47 L 10:41...

Nuwe begin vir vier wildehonde

13 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Ná die tragiese skietvoorval in Februarie waarin drie wildehonde van die N/a’an ku sê-stigting en -wildreservaat glo deur personeel van die...

Just a click away

13 ure gelede | Gesondheid

Michelline Nawatises Organic Box is an online grocery shop specialising in selling organic vegetables, meat and dairy products, farm produce, and speciality homemade products.It was...

Rundu surveys new extensions

13 ure gelede | Plaaslik

The Rundu town council plans to survey two new extensions in the Tuhingireni informal settlement for N$ 1 million, according to the head of town...