Drie in hof oor horing in kattebak

’n Beskuldigde in die diefstalsaak van 33 renosterhorings op Outjo is weer in hegtenis geneem.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg – Drie vermeende renosterhoringsmokkelaars het Maandag in die landdroshof op Ondangwa verskyn en is borgtog geweier. Volgens die hoof van die Blue Rhino-taaks
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer