Doodskoot van agter
’n Staatspatoloog was gister in die getuiebank in die verhoor van die Windhoeker wat van die moord op ’n Finse burger aangekla is.
Jacqueline Louw – Die hoërhof het gister gehoor dat die doodskoot op mnr. Marko Rönni hom van agter getref het. Dit volgens getuienis van dr. Yury Vasin in Windhoek se hoërhof
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie