Dit moes lankal gebeur het, sê Kanime.
Denver Kisting – Oomblikke nadat hy gisteraand heraangestel is, het mnr. Abraham Kanime aan Republikein gesê dit moes lankal gebeur het.
Die Windhoekse stadsraad het gisteraand besluit om die skorsing van die stadspolisie se hoof ná 14 maande op te hef.
Mnr. Robert Kahimise, die uitvoerende hoof, het om 20:04 gister laat weet Kanime moet binne 72 uur vir diens aanmeld.
Lees môre die volledige berig.
FOTO NAMPA

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie