Dis nou maar wors!
Lesers wat in aanmerking wil kom vir die N$15 000 se inkopiebewyse in Shoprite Checkers se “Dis braaityd!”-kompetisie, moet gou speel met hul kiekies. Koop 2018 se Namibiese kampioenboerewors, gooi dit op die kole saam met vriende en WhatsApp jou foto na 0811 7000 10. Inskrywings sluit op 25 Maart. Op die foto is Regina, Frieda Tangeni Angula en Etuhole; geneem in Tuhingireni, Rundu.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie