Die winter kap weer hakke in
Die winter het nog nie sy laaste koue asem uitgeblaas nie.
Volgens die weerkantoor word koue toestande van môre af oor die Weste en die //Kharasstreek verwag. Teen Sondag sal dit na die Ooste en die sentrale hoogliggende gebiede uitbrei.
In 'n weerwaak word gewaarsku dat dit baie koud sal wees en dat ryp op plekke kan voorkom.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie