Die Valentynsdag oorlewingsgids
Die Valentynsdag oorlewingsgids

Die Valentynsdag oorlewingsgids

Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Valentynsdag is amper weer hier en alhoewel baie mense moeg is vir die ophef en oordrewe reklame, is dit onnodig om so sinies te raak soos ‘n groep ontevrede Japannese mans wat die dag as ’n “bloed-deurdrenkte sameswering van onderdrukkende sjokolade-kapitaliste” beskou.
Die geskiedenis van Valentynsdag – en die verhaal van sy beskermheilige – is in misterie gehul. Ons weet wel dat Februarie al lank gevier word as ? maand van romanse en dat Valentynsdag soos wat ons dit vandag ken, elemente van beide Christelike en antieke Romeinse tradisies bevat.
Legende
Die Katolieke Kerk erken minstens drie verskillende heiliges genaamd Valentine of Valentinus, wat almal gemartel is.
Volgens een legende word beweer dat Valentine 'n priester gedurende die derde eeu in Rome was. Toe Keiser Claudius II besluit het enkellopende mans is beter soldate as dié met vroue en families, het hy jong mans verbied om te trou. Valentine het in protes teen hierdie bevel aangehou om jong minnaars in die eg te verbind. Toe sy optrede ontdek word, het Claudius beveel dat hy doodgemaak word.
Hoe dit ook al sy, nie almal verwelkom Valentynsdag nie. Ons droom van rose, oesters, sjampanje en parfuum, maar mag dalk teleurstelling en hartseer ervaar. Of jy nou enkellopend of in ’n verhouding is, Valentynsdag kan stresvol wees. Hier is ’n paar idees hoe jy verby die negatiewe kan beweeg en die dag kan geniet.
Behou perspektief
Vra jouself af wat hierdie dag regtig vir jou beteken.
Onthou dat adverteerders van jongs af ons konsep van Valentynsdag vorm. Ons is oorval met beelde van rojale etes, sonsondergange en diamante: Hierdie visuele kondisionering skep verwagtinge van hoe die dag behoort te wees. Dit is ? formule wat vir bemarkers werk in ? industrie wat nagenoeg U$14 biljoen elke jaar in verkope genereer. Bepaal eerder wat die dag vir jóú beteken. Ontdek wat jý waardeer en skep jou eie definisie van die betekenis van Valentynsdag.
As jy ? enkelloper is
Moenie vir jouself jammer voel nie!
Om alleen op Valentynsdag te wees, is nie ? teken dat jy vir die res van jou lewe tot enkelloperstatus verdoem is nie. Sien die situasie in ? nuwe lig. Onthou hoe wonderlik dit kan wees om enkellopend te wees en dat sommige mense jou jou vryheid beny. Geniet hierdie fase van jou lewe en kort voor lank kan jy jouself in ? verhouding bevind!
Reël ? prettige aand uit saam met ander positiewe enkellopende vriende. Doen iets wat jy miskien nie sou doen as jy in ? verhouding was nie: Kies ? plek waarheen jy wil gaan, flankeer met vreemdelinge en bly tot laatnag uit.
Maak ander mense die fokus van die dag in plaas daarvan om te dink oor die gemis in jou eie lewe. Navorsing het bewys dat as jy iets bedagsaam vir andere doen dit ? groter hupstootjie vir jou eie geluk is as om iets vir jouself te doen. Jy kan vir kollegas elkeen ? Valentynsdagkaartjie gee met ? boodskap wat hulle spesiaal laat voel. Enige mooi gebaar sal waardeer word.
As jy in ? verhouding of getroud is . . .
Onthou dat Valentynsdag nie ? toets vir iemand se liefde is nie.
Dit is nie ? manier om vas te stel of iemand jou gedagtes kan lees nie.
Gebruik die dag om jou verhouding te versterk. Dit is ? goeie geleentheid om jou verhouding te evalueer en te onthou wat jou maat spesiaal maak.
Goeie kommunikasie is baie belangrik in enige verhouding. Gesels oor jou behoeftes en verwagtinge – dit kan die begin van nuwe tradisies vir julle wees wat die verhouding meer betekenisvol kan maak.
? Persoonlike geskenk uit die hart sal jou maat bemind en gewaardeer laat voel. Indien jy ? geskenk gee, maak seker jy het regtig aandag aan jou maat se behoeftes en wense gegee. Dit is dikwels selfs beter om ? gedeelde ervaring, soos ? aand na die teater, as geskenk te gee. Die ondervinding bring positiewe herinneringe wat julle altyd sal deel.
Geniet die dag!
Wat jy ook al beplan, maak seker die belangrike mense in jou lewe weet dat jy vir hulle omgee.
Ja, dit is goed om die liefde elke dag te vier, maar indien ons soms vergeet, kan Valentynsdag ons weer daaraan herinner. Jy hoef nie duur geskenke te koop nie. Liefde word getoon deur bedagsaamheid, begrip en sorg. Maak seker dat jou dade dieselfde boodskap as jou woorde oordra.
Bronne: www.psychologytoday.com; www.history.com/topics/valentines-day; http://goodthinkinc.com

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.45 | EUR to NAD 20.12 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.83 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.10/OZ UP +0.15% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.33% | Zinc US$ 2 854.90/T UP 0.02% | Brent Crude Oil US$ 89.04/BBP UP +0.16% | Platinum US$ 911.13/OZ DOWN -0.0052 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.45 | EUR to NAD 20.12 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.83 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.10/OZ UP +0.15% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.33% | Zinc US$ 2 854.90/T UP 0.02% | Brent Crude Oil US$ 89.04/BBP UP +0.16% | Platinum US$ 911.13/OZ DOWN -0.0052