Die terugtog begin
Met die feesseisoen nou vir baie agter die rug, maak talle vakansiegangers wat Kersfees en Nuwejaar op plase, dorpe in die Noorde en langs die kus deurgebring het, reg om die lang pad huis toe aan te pak. Volgens polisiebeamptes wat die padblokkade tussen Windhoek en Okahandja beman, neem die verkeer sedert gister aansienlik toe. Foto Yochanaan Coetzee
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie