Die ligpunt
Die ligpunt
05 December 2019 | Menings
CA SKRYF:
Swaarkry is deel van die menslike bestaan,
Ryk of arm, sterk of swak in andere se oë,
want swaarkry slaan nie ’n enkele oor -
Sommige minder, ander veel meer.
Tog is daar ’n ligpunt vir die wat vertrou,
en wie dit verstaan sal dit nooit ooit berou.
God laat ons nie alleen nie,
eerder genade en seën en liefde en vreugde en goedheid en guns.
Hy maak elke juk ligter, as ons op Hom steun,
namate Sy woord neerdaal, soos ’n milde somerreën.

Soortgelyk
KOLLIG Voorblad
1 dag gelede | Byvoegsels
ECN gaan Itula se aansoek teenstaan
1 dag gelede | Politiek
Ekonomie bloei lánkal
1 dag gelede | Plaaslik
NOU AAN DIE GANG
1 dag gelede | Byvoegsels
Geskorste raadslede van Rehoboth herkies
1 dag gelede | Regering
Weer vir 13 Desember 2019
1 dag gelede | Weer
STEMFEITE: NAM & SA 2019
1 dag gelede | Politiek
NamibRe: Versekeraars moet 12,5% sedeer
1 dag gelede | Howe
CoW baklei teen beslaglegging
1 dag gelede | Regering
Kleinadvertensies