Die koel ma met die funky hare en die pienk tekkies
Die rebelse tiener van toe slaan soms nog deur en in haar kas gaan jy eerder 'n hoop sneakers as hakke kry. Die Namibiese skrywer Dihanne Taute se boeke praat die taal wat 'n tienerhart verstaan.
Sy het 'n “op-die-pols aanvoeling vir wat in jong gemoedere aangaan”, haar humor is vlymskerp en haar woordgebruik kostelik en vars. Só besing resensente Dihanna Taute se drie
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie