Data is mag

22 January 2020 | Menings
Verskeie redes is gister aangebied hoekom Namibiërs eers in Januarie 2020 toerismesyfers vir 2018 ontvang.

Gebrekkige kapasatiteit, ander ministeries en owerhede vertraag prosesse, en dies meer, ensovoorts . . .

Dan wonder ons hoekom onderwys en ander openbare bedrywe so sukkel. Data is mag en in die inligtingseeu moet hierin belê word. Geen ernstige besigheid kan met verouderde data beplan nie.

Hoewel besoekersgetalle vir die agtste agtereenvolgende jaar gegroei het, toon ‘n nadere blik als in die toerismebedryf loop nie klopdisselboom nie.

Vakansiebesoeke het afgeneem. Meer besoeke is aan familie en vriende en besoeke is gemiddeld korter. Sakebesoeke het tydens 2018 nog verder afgeneem.

Die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, sê die feit dat Air Namibia die meeste besoekers na die land bring, moet oorweeg word wanneer die regering oor die nasionale redery se lot beslis. Dit help egter nie ons voer toeriste in teen massiewe verliese nie.

Besoeke uit Europa was vir die eerste keer in ses jaar minder in 2018. Minder mense het ook uit Noord-Amerika en China na Namibië gereis.

Afrika het groei gedryf – vernaam Angola, noordelike en oostelike buurlande. Uit Suid-Afrika, tradisioneel ‘n sterk mark, was daar byna 19 000 minder vakansiegangers.

Ja, die resessie se tol wys. Maar sekere faktore kan beter bestuur word. En vars maandelikse, of minstens kwartaallikse data is noodsaaklik daarvoor.

So sê ander

21 Januarie 2020

A nation of jurors for Trump’s trial

As the impeachment trial of President Donald Trump moves forward in the U.S. Senate, there will be two audiences.

There are the senators who have sworn an oath to “do impartial justice according to the Constitution and laws.”

The other audience is the American electorate, which almost certainly will deliver the final verdict about Trump’s fitness to remain in office.

Despite the oath of impartiality, the Senate is widely expected to vote along partisan lines at the end of the trial, just as the House did last month. That outcome would leave Trump’s fate to the voters.

For that reason, as much as the historic nature of the third presidential impeachment trial in U.S. history, we will be following the Senate’s proceedings closely — and we urge all Americans to do likewise.

The outcome may seem foreordained, but that doesn’t mean the Senate trial won’t be informative.

Perhaps the biggest remaining question is the Senate’s willingness to hear from witnesses and consider information that weren’t part of the House proceedings. We think senators should do both.

An impeachment trial isn’t a criminal trial, and the shadow of politics cannot be erased from the proceedings. But the founders placed enormous responsibility in the Senate to judge the conduct of judicial and executive officers, including the president. They can live up that faith by conducting a thorough and public trial.

• THE PRESS DEMOCRAT

Soortgelyk

 

Okahandja-kleinhoewe oorstroom weer

10 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh - Terwyl die polisie gistermiddag bevestig het ‘n vrou is nog soek nadat die Okahandjarivier haar vroeg gisteroggend meegesleur het, was ‘n kleinhoewe-eienaar...

Geingob stil oor kleiner kabinet

10 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Ten spyte van die groot gewag daaroor in sy Oujaarsrede weet Namibiërs nog nie hoe groot pres. Hage Geingob se verkleinde kabinet...

Eerste swartpootwildekat kry nekband

10 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Daar is geskiedenis gemaak toe Namibië se eerste swartpootwildekat vandeesweek met 'n nekband toegerus is. "Om die klein katjies op te spoor,...

Weer vir 27 Februarie 2020

10 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Verspreide donderbuie sal oor die noordelike streke en Omaheke- en Khomasstreek voortduur waar kitsvloede verwag word. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word. BINNELAND: Gedeeltelik...

Drie stroop glo renoster in Etosha

10 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - Nege verdagtes is verlede week in verband met renosterstropery of -horingsmokkelary in hegtenis geneem. Vanaf 17 tot 23 Februarie is beslag op...

Droogte: Baie boere wurg nog

10 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer - Foto’s van vol riviere, opgaardamme waarvan die vlakke styg en panne water langs die pad en in die veld het die afgelope...

PDM, ECN hof toe gesleep

10 ure gelede | Politiek

Denver Kisting – Mnr. Norman Tjombe, die Windhoekse prokureur wat vier ontstoke Popular Democratic Movement (PDM)-lede verteenwoordig, het gister bevestig hulle gaan hof toe.Alle aanduidinge...

Volksmoorduitstalling veroorsaak onmin

10 ure gelede |

Jemima Beukes - Die bekendstelling van ’n Ovaherero- en Nama-volksmoorduitstalling getiteld “Learning from the past” is vir ‘n tweede keer uitgestel te midde van bewerings...

Etosha-heining: ‘Sny middelman uit'

10 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Die ministerie van die omgewing en toerisme gaan baie geld spaar deur die middelman uit te sny met die opgradering van die...