Dagboek vir die landbouer

02 July 2019 | Landbou
Dordabis BV hou ledevergadering

Dordabis Boerevereniging hou Donderdag ‘n ledevergadering wat om 14:00 in die boerevereniging se saal plaasvind. Die gassprekers is Nampol se komm. Joseph Shikongo, asook mnr. Gerbie van Wyk van Windhoek Agricultural Wholesale. Vir meer inligting kontak vir Christine Romeis by 061 231 230 of [email protected]

Kaiserstraat BV gesels oor boskos

Hierdie boerevereniging hou sy algemene jaarvergadering op 11 Julie om 17:30 in die raadsaal by die Namibië Landbou-unie (NLU). Boskos is die gespreksonderwerp, met ‘n gasspreker wat dit as droogtevoer-opsie sal bespreek. Daar sal ook uitstallings van produkte wees. Meld aan deur ‘n SMS/Whatsapp na 081 644 1046 te stuur, of stuur ‘n e-pos na [email protected]

Suiwelprodusente vergader by Mariental

Dit is weer tyd om die suiwelprodusente te vereer vir goeie kwaliteit melk wat gelewer is. Daarom hou die Suiwelprodusentevereniging (SPV) sy jaarlikse dinee op 15 Julie op die plaas van sy voorsitter, Kokkie Adriaanse, buite Mariental.

Op 16 Julie word die algemene jaarvergadering ook hier aangebied, met dr. Tom Tolmay en me. Liza-Marie Taljaard as die gassprekers. Die onderwerpe is die gesondheid en sorg van ‘n melkkudde en die grootmaak van kalwers op Blossom. Daar sal ook ‘n praktiese demonstrasie wees.

Soortgelyk

 

Vier wildehonde proe vryheid

46 minute gelede | Omgewing

Ná die tragiese skietvoorval in Februarie toe drie wildehonde van die N/a’an ku sê-stigting en -wildreservaat glo deur personeel van die Internasionale Lughawe Hosea...

Vlieëniers vlieg ‘blind’

11 ure gelede | Vervoer

CATHERINE SASMAN – Lugrederye in Namibië en dié wat deur die land se lugruim vlieg, is ontstoke oor die plaaslike burgerlugvaartowerheid (NCAA) se besluit om...

Kragskouspel in Windhoek

11 ure gelede | Plaaslik

Tanja BauseGister het 'n NamPower-transformator van 175 ton deur Windhoek gereis op pad na die Gerus-substasie naby Otjiwarongo, waar dit vandaan kom.Die transformator is in...

Onderwysministerie: Drywer vas oor ivoor

11 ure gelede | Ministeries

Francoise Steynberg - ’n Drywer van die ministerie van onderwys, kuns en kultuur is gister omstreeks 03:00 in verband met die onwettige besit van olifanttande...

Bottelneusdolfyne floreer ná stranding

11 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh Minstens 25% van Namibië se totale bottelneusdolfynbevolking het sedert 1991 reeds gestrand geraak, maar byna almal het oorleef. Dit laat navorsers wonder of...

Weer vir 18 Julie

11 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm maar baie warm in die noordelike streke.KUS: Gedeeltelik bewolk en matig, maar warm oor die sentrale kus.GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:11...

Nuwe baadjie vir bib, argief

11 ure gelede | Ministeries

Die gebou wat die Nasionale Biblioteek en Nasionale Argiewe van Namibië huisves, gaan opgeknap word.Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur sê in ‘n verklaring...

Bewaringskool gooi sy deure oop

11 ure gelede | Omgewing

Die Onguta AfriCat Mobiele Laerskool het op 11 Julie sy deure vir kinders en die gemeenskap van die Ehirovipuka-bewaringsgebied in die Noordweste oopgemaak. Vyf jaar...

Taylor Jaye tackles gender-based violence

11 ure gelede | Kuns en vermaak

Sponsored content - The continuing high rates of incidences of gender-based violence (GBV) in Namibia, further highlighted by rapidly increasing cases reported daily from victims...