Dagboek vir die landbouer
Dagboek vir die landbouer

Dagboek vir die landbouer

Swakara hou jaarvergadering op Keetmans

Swakara hou sy algemene jaarvergadering vandag om 08:00 by die Schützenhaus Hotel op Keetmanshoop. Die dinee vind om 18:00 ook daar plaas en die kostes beloop N$150 per persoon. Verskeie toekennings sal tydens die dinee gemaak word. Vir meer inligting, kontak Jenny (061 237 750), Jaco (061 290 9301) of Diolene (063 223 321).

Gobabis skou nog tot môre

Die Gobabis Skou vind nog tot môre plaas. ‘n Potjiekoskompetisie, kindervermaak en vele meer word aangebied. Die hekke open om 08:00. Vir enige navrae oor die kleinvee-afdeling, kontak Adrian du Plessis by 081 159 0290 of [email protected]. Vir navrae oor grootvee, kontak Corrie Britz by 081 218 7696 of [email protected].

Namib Mills hou inligtingsdag

Alle akkerbouers is genooi na Namib Mills se inligtingsdae wat op 2 Oktober om 15:00 by Namib Mills Otavi en 3 Oktober om 18:00 by die Mariental Sportklub sal plaasvind. Sprekers vir die dag is mnre. Wessel Lemmer en Herman van Rensburg. Vir enige navrae, kontak me. Rina Hough by [email protected] of 061 237 838.

Agra ProVision se kursusse

Agra ProVision bied die volgende kursusse aan: ‘n Bestuurskursus in pluimvee-intensieweboerdery vanaf vandag tot 26 September asook, ‘n hidrofoniese en akwafoniese kursus vanaf 1 tot 2 Oktober in Windhoek. ‘n Skrophoenderproduksie-kursus word vanaf 8 tot 10 Oktober op Otjiwarongo aangebied. Die kursusse vind van 08:00 tot 16:30 plaas. Die pluimvee- en skrophoenderkursus kos N$2 750 en die hidrofoniese kursus N$2 300 per persoon. Vir meer besonderhede, kontak Agra ProVision by 061 290 9802 of [email protected].

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!