Cymot help wildeperde
Cymot en die Theissen-familie het 'n vragmotor en sleepwa vol broodnodige hooi aan die brandmaer wildeperde van Namibië geskenk. Sowat 800 bale hooi is by die Klein Aus Vista Lodge, wat deel is van die Gondwana Collection, oorhandig. Die hooi is van die Theissen-familie se plaas, noord van Gobabis in die Omahekestreek, afkomstig. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie