Covid-19: Wipwarit duur voort

06 March 2021 | Gesondheid
Gister is opnuut meer as 200 nuwe gevalle vir Namibië aangekondig.
Gemeet oor sewe dae het die daaglikse gemiddeld tog van 180 na 179 verminder in vergelyking met ‘n gemiddeld van 204 gevalle per dag op 25 Februarie 2021.
Ons tweede grafiek wys die gemiddelde gevalle per week sedert die plaaslike verspreiding van die virus in Junie 2020 begin het. Windhoek toon weer ‘n effense toename.
Wat streke betref, het die Erongostreek sedert Maart 2020 nou meer as 7 500 gevalle aangeteken. Byna een uit vyf van alle gevalle (19%) is in die streek gerapporteer, met Walvisbaai wat die aanvanklike episentrum van verspreiding in die land was.
Die Walvisbaai-distrik het meer as 4 700 gevalle op rekord; 12% van Namibië se groottotaal en 63% van gevalle in die Erongostreek.
Die Kunenestreek het die 950-kerf verbygesteek.
Die distrikte van Opuwo en Tsumeb het nou meer as 550 gevalle gerapporteer sedert die aanvang van die pandemie.

Soortgelyk

 

Pryse van petrol, diesel styg

6 ure gelede | Energie

Die prys van petrol en diesel styg aanstaande week met onderskeidelik 50 sent elk per liter. Die verhoging tree om middernag op 7 April in...

Baie nuwelinge kry viskwotas

6 ure gelede | Visserye

Ondernemings wat tevore visvangkwotas besit het, maak 29% van suksesvolle aansoekers uit, het die minister van visserye en mariene hulpbronne, dr. Albert Kawana, vanmiddag aangekondig.Dit...

WHO vra vir verdere studies oor oorsprong van SARS-CoV-2-virus

7 ure gelede | Gesondheid

Die verslag van die internasionale span van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) oor hul ter plaatse besoek aan Wuhan is vandag bekendgemaak, met die WHO se direkteur-generaal...

Sewe sterftes, 221 nuwe gevalle

7 ure gelede | Gesondheid

Namibië het nou 520 Covid-19-verwante sterftes, nadat nog sewe - twee in Windhoek en een elk in Walvisbaai, Outjo, Omaruru, Walvisbaai en Rundu - aangeteken...

Windhoekers met agterstallige rekeninge se water en ligte gaan...

9 ure gelede | Infrastruktuur

Die Windhoekse munisipaliteit sê inwoners van die hoofstad wie se water- en ligterekeninge 30 dae en meer agterstallig is, het tot Dinsdag 6 April om...

Sluitingsdatum vir Shining Light verleng

9 ure gelede | Kuns en vermaak

Die sluitingsdatum vir die Shining Light juweliersontwerpkompetisie is tot 30 April verleng. Me. Helena Mootseng, woordvoerder van die Namibian Diamond Trading Company (NDTC) sê...

Hoërskool Rehoboth gesluit tot ná Paasnaweek

13 ure gelede | Onderwys

Hoërskool Rehoboth is vanaf vandag tot Dinsdag 6 April gesluit. Volgens die bestuur van die skool sal dié tyd gebruik word om die skoolperseel deeglik...

Waarskuwingskote stuit vermeende diewe

1 dag gelede | Misdaad

Vermeende diewe is vroeër vandag in Robert Mugabelaan naby Bank of Namibia in die hoofstad in hegtenis geneem nadat skote afgevuur is. "Twee waarskuwingskote is...

Robberts bly in aanhouding

1 dag gelede | Howe

Erwin Leuschner – Die 36-jarige mnr. Daniel (Danie) Robberts bly in aanhouding nadat hy na bewering sy vriend, mnr. Thomas Frederick (Frikkie) van Schalkwyk (69),...